Thursday, August 7, 2008

Too Many Rockshows? If Not, Read Here!


As jy opsoek is na betekenis in jou naweke, nie weet hoe om jou tyd te bestuur nie, of net R35 het om te mors, is jy op die regte plek.

Die Saturdag van die 16de Augustus tree Ysterkoei by die Paarlse Old Mill Theatre op. Swing on by so rondom 19:30 en geniet die aand saam met ons.
Daar sal verversings beskikbaar wees.

As jy musiek geniet, atmosfeer waardeer en nie 'n probleem met hoƫ volumes en helder kleure het nie, is dit die perfekte plek en tyd om Ysterkoei te experience.